| Modulekode | CMO 310 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie |
| Module-inhoud | Skeiding deur middel van ewewigtrappe. ontwerp van flitsdistillasiekolomme, absorbeerders en stropers per hand en per rekenaar. Ontwerp van membraanskeidingsisteme. |
| Modulekrediete | 16.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | (CTD 223), COP 311# |
| Kontaktyd | 4 lesings per week, 3 tutoriale per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Chemiese Ingenieurswese |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App